Welkom by Stellenbosch Voortrekkers!

Wie is ons?
Die Voortrekkers is 'n organisasie wat vir die jeug geleenthede bied om deur avontuur en ander aktiwiteite deel te neem aan die ontwikkelling van leierskap binne die konteks van 'n Christelike waardestelsel in Afrikaans. Meer inligting.

Wat maak ons?
Kort opsomming van wat ons by Stellenbosch Voortrekkers en die Voortrekkers as geheel doen. Kyk gerus na ons Jaarprogram en aktiwiteite skakel vir meer inligting.

Program vir 2008

Brief van ouer

My dogter is so mee-gevoer met alles wat sy beleef het op hierdie pas afgelope gr 7 kamp, sy bly in TRANE !! ...........(Lees hele brief)

Vlotvaart

Die vlotvaart was soos altyd 'n groot sukses! Stellenbosch het vanjaar vyf spanne ingeskryf. Daar is onderskeie troffees en skilde gewen.

Sien foto album vir aksie foto's.

Nagmars

Vanjaar se Nagmars is aangebied net buite Malmesbury. Die nagmars het die vorm aangeneem van 'n wêreld reis - opsoek na 'n kuur vir 'n dreigende epidemie. Daar was verskeie uitdagings om die nodige bestandele vir hierdie kuur te versamel ... meer hieroor in die foto album.